Skip to main content

Vlag van Sierra Leone Inhoud Simboliek | Geskiedenis | Ander vlae | Verwysings | Eksterne skakels | Navigasie-keuseskermSierra Leonew

Nasionale vlaeSierra Leone


27 April1961Ontwerp is in verlede gebruik maar sedertdien laat vaarOntwerp is in verlede gebruik maar sedertdien laat vaarOntwerp is in verlede gebruik maar sedertdien laat vaarOntwerp is in verlede gebruik maar sedertdien laat vaarkoningin Elizabeth












Vlag van Sierra Leone




in Wikipedia, die vrye ensiklopedie






Jump to navigation
Jump to search



















Vlag van Sierra Leone
Vlag van Sierra Leone
Gebruik
Nasionale vlag en Burgerlike- en Staatsvaandel Nasionale vlag en burgerlike- en staatsvaandel
Verhouding 2:3
Goedgekeur
27 April 1961
Ontwerp ’n Horisontale driekleur in groen, wit en blou.
Wisselvormvlag van Sierra Leone
Gebruik
Vlootvaandel Vlootvaandel
Verhouding 2:3
Ontwerp ’n Wit vlag met die nasionale vlag in die skildhoek.

Die nasionale vlag van Sierra Leone is op 27 April 1961 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n horisontale driekleur met ewe wye bane in (van bo na onder) groen, wit en blou.




Inhoud





  • 1 Simboliek


  • 2 Geskiedenis


  • 3 Ander vlae


  • 4 Verwysings


  • 5 Eksterne skakels




Simboliek |


Die groen stel die welige plantegroei van die bergagtige gebiede en die landbou van die nasie voor, wit stel vrede en eenheid voor en blou .[1]



Geskiedenis |


Die wapen op die vlag van 1916 tot 1961 het bo-aan ’n Union Jack bevat met die onderste deel wat in twee verdeel is. Links was ’n vrygemaakte slaaf wat op die strand gesit het met ’n skip, na bewering die H.M. brig “Miro”, in die vooruitsig; regs was ’n palmboom op goue grond. Daaronder was die leuse “Auspice Brittania Liber” (“Vry onder die beskerming van Brittanje”).



Ander vlae |



Verwysings |




  1. Greig, Charlotte. The Dictionary of Flags. Grange Books. ISBN 1-840137-58-4



Eksterne skakels |





  • (en) Sierra Leone by Flags of the World.





Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.


   

Klik vir info oor hierdie sjabloon.





Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Vlag_van_Sierra_Leone&oldid=1912255"










Navigasie-keuseskerm


























(window.RLQ=window.RLQ||[]).push(function()mw.config.set("wgPageParseReport":"limitreport":"cputime":"0.192","walltime":"0.286","ppvisitednodes":"value":1131,"limit":1000000,"ppgeneratednodes":"value":0,"limit":1500000,"postexpandincludesize":"value":39823,"limit":2097152,"templateargumentsize":"value":1273,"limit":2097152,"expansiondepth":"value":9,"limit":40,"expensivefunctioncount":"value":1,"limit":500,"unstrip-depth":"value":0,"limit":20,"unstrip-size":"value":8420,"limit":5000000,"entityaccesscount":"value":1,"limit":400,"timingprofile":["100.00% 218.319 1 -total"," 29.77% 64.983 1 Sjabloon:CommonsKategorie"," 26.45% 57.735 1 Sjabloon:Afrikavlae"," 23.65% 51.631 1 Sjabloon:Navigasieboks"," 18.07% 39.446 1 Sjabloon:Commons"," 16.63% 36.314 1 Sjabloon:Sister_project"," 12.88% 28.120 1 Sjabloon:Sykas"," 9.84% 21.483 1 Sjabloon:Inligtingskas_Vlag"," 6.33% 13.830 2 Sjabloon:Inligtingskas_Vlag/invoer"," 4.06% 8.861 6 Sjabloon:FIAV"],"scribunto":"limitreport-timeusage":"value":"0.016","limit":"10.000","limitreport-memusage":"value":778026,"limit":52428800,"cachereport":"origin":"mw1268","timestamp":"20190411121127","ttl":2592000,"transientcontent":false););"@context":"https://schema.org","@type":"Article","name":"Vlag van Sierra Leone","url":"https://af.wikipedia.org/wiki/Vlag_van_Sierra_Leone","sameAs":"http://www.wikidata.org/entity/Q168912","mainEntity":"http://www.wikidata.org/entity/Q168912","author":"@type":"Organization","name":"Contributors to Wikimedia projects","publisher":"@type":"Organization","name":"Wikimedia Foundation, Inc.","logo":"@type":"ImageObject","url":"https://www.wikimedia.org/static/images/wmf-hor-googpub.png","datePublished":"2010-01-21T17:43:19Z","dateModified":"2019-02-04T01:16:26Z","image":"https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/1/17/Flag_of_Sierra_Leone.svg"(window.RLQ=window.RLQ||[]).push(function()mw.config.set("wgBackendResponseTime":126,"wgHostname":"mw1239"););