Skip to main content

Geskiedenis van Indië Inhoud Die Maurya | Die Gupta | Die Islam | Die Mogols | Die Britte | Onafhanklikheid | Die wetenskap en nywerheid | Die heilige boeke van Indië | Hindoeïsme en Boeddhisme | Indiese tempels | Verwysings | Bronnelys | Navigasie-keuseskermHistory in Chronological OrderPakistanuit te brei

Wikipedia skoonmaakGaan taal naGeskiedenis van Indië


Homo sapiens hominiede Homo erectusIndusvalleibeskawingIndiese subkontinentPakistanBronstydperkVediese beskawingYstertydperkMagadhaMahaviraGautama BoeddhaJaïnismeBoeddhismeMaurya RykGupta RykChalukyasCholasPallavasPandyasHindoeïsmeBoeddhismeAsiëRomeinse RykMohammed Bin QasimSindhMultanPundjabPakistanDelhi SultanaatMugal RykVijayanagara RykMaratha RykOos-Ganga RykAhom KoninkrykinBritse Oos-Indiese KompanjieBritse Oos-Indiese KompanjieIndiese Opstand van 1857Indian National CongressMuslim LeagueVerenigde Koninkryk1947IndiëPakistan












Geskiedenis van Indië




in Wikipedia, die vrye ensiklopedie






Jump to navigation
Jump to search





Broom icon.svg

Hierdie artikel moet skoongemaak of andersins verbeter word.
Hierdie artikel voldoen nie tans aan die hoë gehaltestandaarde waarna Wikipedia streef nie. Voel vry om self in te spring en verbeterings te maak, en verwyder hierdie kennisgewing ná die tyd. Vir meer hulp, sien die redigeringshulp. Daar is moontlik kommentaar in die artikel of op die besprekingsblad oor wat verbeter moet word.

Die geskiedenis van Indië begin met die eerste bewyse van menslike aktiwiteit van Homo sapiens, ongeveer 75.000 jaar gelede, of met vroeër hominiede waaronder Homo erectus van ongeveer 500.000 jaar gelede.[1]


Die Indusvalleibeskawing in die noordwestelike deel van die Indiese subkontinent van ongeveer 3300 tot 1300 v.C. in die huidige Pakistan en die noordweste van Indië, was Suid-Asië se eerste groot beskawing.[2] 'n Tegnologies gevorderde stedelike kultuur ontwikkel in die Ryp-Harappa-periode 2600-1900 v.C..[3] Hierdie beskawing van die Bronstydperk verdwyn voor die einde van die tweede millennium v.C. en is gevolg deur die Vediese beskawing van die Ystertydperk. Dit het oor 'n groot deel van die Indo-Ganges-gebied gestrek en het die opkoms van groot state, die sogenaamde Mahajanapadas, gesien. In een van hierdie koninkryke, Magadha, is Mahavira en Gautama Boeddha in die 6de of 5de eeu v.C gebore en het hulle filosofieë gepropageer en daarmee die Jaïnisme en die Boeddhisme gestig.




Inhoud





  • 1 Die Maurya


  • 2 Die Gupta


  • 3 Die Islam


  • 4 Die Mogols


  • 5 Die Britte


  • 6 Onafhanklikheid


  • 7 Die wetenskap en nywerheid


  • 8 Die heilige boeke van Indië


  • 9 Hindoeïsme en Boeddhisme


  • 10 Indiese tempels


  • 11 Verwysings


  • 12 Bronnelys




Die Maurya |


Die grootste deel van die subkontinent word in die 4e en 3e eeu v.C. deur die Maurya Ryk verower. Dit het gefragmenteer geraak, met verskeie dele wat deur 'n groot aantal Midde-koninkryke vir die komende 1.500 jaar regeer word. Hierdie tyd staan bekend as die klassieke periode van die Indiese geskiedenis. Indië word in hierdie tyd soms beskou as die grootste ekonomie van die antieke en Middeleeuse wêreld, met sy enorme bevolking wat tussen 'n derde en 'n vierde van die inkomste van die wêreld tot aan die 18e eeu genereer.



Die Gupta |


'n Groot deel van Noord-en Sentraal-Indië was in die 4e eeu verenig onder die Gupta Ryk, en bly dit gedurende twee eeue. Hierdie periode is vanweë 'n Hindoe-religieuse en intellektuele herlewing onder sy bewonderaars as die "Goue Eeu van Indië" bekend. Vanaf dié tyd, en vir enkele eeue later, beleef die suide van Indië, onder die bewind van die Chalukyas, Cholas, Pallavas en Pandyas sy eie goue eeu. Elemente van die Indiese beskawing, administrasie, kultuur en godsdiens (Hindoeïsme en Boeddhisme) brei in hierdie tyd na 'n groot deel van Asië uit.
Koninkryke in die suide van Indië onderhou van ongeveer 77 oorsese saaklike bande met die Romeinse Ryk.



Die Islam |


Die Islamitiese heerskappy in die subkontinent begin in die 8ste eeu, toe die Arabiese generaal Mohammed Bin Qasim die streke Sindh en Multan in die suide van Pundjab in die huidige Pakistan verower.[4] Dit is gevolg deur verskeie opeenvolgende invalle uit Sentraal-Asië tussen die 10de en 15de eeu, wat lei tot die vorming van Islamitiese ryke in die Indiese subkontinent, soos die Delhi Sultanaat en die Mugal Ryk.



Die Mogols |


Die Mugal-oorheersing het vanuit Sentraal-Asië oor die grootste deel van die noordelike dele van die subkontinent uitgebrei. Die Mogol-heersers het Sentraal-Asiatiese kuns en argitektuur na Indië ingevoer. Naas die Mughals en verskeie Rajput-koninkryke, het verskillende onafhanklike Hindoe state gefloreer, soos die Vijayanagara Ryk in die suide, die Maratha Ryk in die weste, die Oos-Ganga Ryk in die ooste en die Ahom Koninkrykin die noordooste van Indië. Die Mugal Ryk ondergaan in die begin van die 18de eeu 'n geleidelike verval, wat geleentheid bied vir die Afghane, Balochis, Sikhs en Marathas om in die noordweste van die subkontinent die beheer oor groot gebiede uit te oefen tot die Britse Oos-Indiese Kompanjie sy oorheersing oor Suid-Asië gevestig het.[5]



Die Britte |


Vanaf die middel van die 18de eeu en in die komende eeu, is groot dele van Indië deur die Britse Oos-Indiese Kompanjie geannekseer. Ontevredenheid oor die Kompanie se oorheersing het gelei tot die Indiese Opstand van 1857, waarna die Britse provinsies van Indië direk deur die Britse kroon bestuur word. .



Onafhanklikheid |


Tydens die eerste helfte van die 20ste eeu, is 'n landelike stryd vir onafhanklikheid van stapel gestuur deur die Indian National Congress en later deur die Muslim League. Die subkontinent verkry sy onafhanklikheid van die Verenigde Koninkryk in 1947, nadat die Britse provinsies verdeel was in die domeine van Indië en Pakistan en die vorstedomme alle tot een van die nuwe state aangesluit het.



Die wetenskap en nywerheid |


Die mense van Indië het van die vroegste tye groot vooruitgang op die gebied van die mediese wetenskap gemaak. Geskrifte oor die medisyne in 'n Indiese taal is gevind wat dateer uit die die 6de eeu v.C. Uit die geskrifte is dit duidelik dat hulle 'n gevorderde kennis oor die senuweestelsel en die verteringsorgane gehad het. In die 2de eeu v.C. het Soesjroeta, Indiese hoogleraaar in die mediese wetenskap aan die Universiteit van Benares, een van die heiligste plekke in die Hindoe-godsdiens, 'n belangrike verhandeling oor die snykunde geskryf. Daarin het hy meer as vyftig operasies in die kleinste besonderhede beskryf.


Die Hindoes was ook knap wiskundiges. Hulle het die Arabiese syfers uitgevind - dit word Arabiese syfers genoem omdat Arabiese wiskundiges dit na Europa gebring het - hulle was geskoolde ysterwerkers en hulle het ook die looikuns geken.



Die heilige boeke van Indië |


Die enigste geskrewe bron van die antieke geskiedenis van Indië is die Veda, die heilige boeke van Indië. Die oudste van hierdie boeke dateer vermoedelik uit die jaar 1500 v.C., en hoewel hulle meestal mites bevat, verskaf hulle tog baie feite oor die veranderinge wat op die inval van die Ariërs gevolg het. Net vier van die baie Vedas het behoue gebly,  maar hulle gee ons 'n goeie aanduiding van die primi­tiewe godsdiens van  Indië. “Veda" beteken letterlik “godsdienskennis", en dit is dan ook die vernaamste onderwerp van die boeke.


Die primitiewe godsdiens in Indië was, soos alle ander vroeë godsdienste, 'n natuur-godsdiens, d.w.s. die oogmerk was om die magte van die natuur, waarvan die mens se bestaan afgehang het, te plesier en te paai. Hoewel die Hindoeïsme, een van die twee groot godsdienste vandag in Indië, sedert daardie dae baie ontwikkel het, kan sy basiese geloofsoortuiginge tot hierdie primitiewe godsdiens nagespeur word. Die hoofgode was die ver­skillende natuurkragte: die lug, vuur, lig,wind, water en die aarde. Hierdie kragte is as mense beskou en elkeen het 'n naam gehad.


In die vroeë ontwikkeling van Hindoeïsme was die belangrikste god die god van vuur, Agni. Op standbeelde en ander beeldjies word hy met twee koppe uitgebeeld – die een verteenwoordig die vuur­herd, en die ander kop die vuur wat aangesteek word wanneer daar aan hom geoffer word.


Die vroeë Hindoes het nie tem­pels vir hul gode gebou nie, maar telkens wanneer hulle iets wou offer (selfs perde is geoffer), is 'n altaar gebou. Een van die kenmerke van 'n hedendaagse Hindoe-tempel is die groot poel waarin gelowigeshulself bad om rein te word. Sulke poele is ook in die stede van die Indusvallei-beskawing gevind; party van die Hindoe-gebruike het dus 'n baie lang geskiedenis.



Hindoeïsme en Boeddhisme |


Hindoeïsme en Boeddhisme is die twee hoofgods­dienste in Indië, hoewel daar in die suide 'n taamlike aantal Christene is. Deur die eeue het Hindoeïsme 'n suiwerder en meer filosofiese godsdiens geword. Drie gode het belangrik geword, naamlik Brahma, Wisjnoe en Siwa. Hierdie drie gode verteenwoordig die hoofprosesse van lewe en die heelal - skepping, behoud en vernietiging. Brahma was die magtigste van die drie en hy word met vier gesigte uitgebeeld sodat hy gelyktydig in alle rigtings kan kyk.


Die priesters van Brahma word  Brahmane genoem.  Baie van die Hindoe-Iegendes oor hul gode is aangrypend en het 'n diepe betekenis.


In die 6de eeu v.C. het Gautama Siddhartha, wat as die Boeddha of die Verligte bekend gestaan het, die hele Indië deurreis en 'n nuwe godsdiens, die, verkondig. Hoewel hierdie godsdiens meer gevorderd as die Hindoeïsme was, het nie alle Indiërs hulle daarby aangesluit nie. Die Boeddhisme het egter vin­nig na die omliggende lande, veral China, ver­sprei.



Indiese tempels |


Die godsdienstige geboue van antieke Indië is luisterryk en pragtig. Die oudste geboue is nie ouer as omtrent 300 v.C. nie, aangesien die wat voor hierdie tyd gebou is, van hout was en nie behoue gebly het nie. Sowel die Boeddhiste as die Hindoes het tempels gebou. Die Boeddhiste het heuwels, bekend as stospas, gebou op elke plek wat betrekking het op Boeddha as herdenking aan die stigter van hul geloof. Die Hindoes het tempels ter ere van hul vernaamste gode opgerig.


Een van die mooiste en merkwaardigste tempels is dié by Elura in Suid-Indië. Die bouwerk daaraan is in 760 n.C. begin, en die tempel is gebou ter ere van die god Siwa. Dit is uit soliede rots gekap en word met reg as een van die wonders van die wêreld beskou. Pelgrims van heinde en verre onder­neem jaarliks die moeilike reis daarheen. Elke muur is versier met vlakreliëfte, wat die een of  ander  voorval in die lewe van die god uitbeeld.


'n Ander merkwaardige tempel is die Boeddhistiese tempel by Gaja, waar Boeddha na bewering vir die eerste keer sy nuwe godsdiens gepredik het. Dit is gebou in die vorm van 'n piramide en is byna 45 m hoog. In die tempel is 'n groot standbeeld  van Boeddha. Lampe brand gedurig voor die beeld



Verwysings |



  1. ↑ G. Bongard-Levin, A History of India (Progress Publishers: Moscow, 1979) p. 11.


  2. ↑ Romila Thapar, A History of India (Penguin Books: New York, 1966) p. 23.


  3. ↑ Romila Thapar, A History of India, p. 24.


  4. ↑ “History in Chronological Order”. Government of Pakistan. URL besoek op 2008-01-09.


  5. ↑ “Pakistan”. Library of Congress. URL besoek op 2008-01-09.


Bronnelys |


  • KENNIS, Volume 1, 1980, bl. 137-139, ISBN 0-7981-0823-1



Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Geskiedenis_van_Indië&oldid=1966491"










Navigasie-keuseskerm


























(window.RLQ=window.RLQ||[]).push(function()mw.config.set("wgPageParseReport":"limitreport":"cputime":"0.096","walltime":"0.131","ppvisitednodes":"value":360,"limit":1000000,"ppgeneratednodes":"value":0,"limit":1500000,"postexpandincludesize":"value":3669,"limit":2097152,"templateargumentsize":"value":467,"limit":2097152,"expansiondepth":"value":5,"limit":40,"expensivefunctioncount":"value":0,"limit":500,"unstrip-depth":"value":0,"limit":20,"unstrip-size":"value":1827,"limit":5000000,"entityaccesscount":"value":0,"limit":400,"timingprofile":["100.00% 90.016 1 -total"," 58.07% 52.271 1 Sjabloon:Gaan_taal_na"," 54.84% 49.366 1 Sjabloon:Ambox"," 7.35% 6.618 2 Sjabloon:Cite_web"," 4.22% 3.801 1 Sjabloon:Saadjie"," 3.89% 3.501 1 Sjabloon:Skoonmaak"],"scribunto":"limitreport-timeusage":"value":"0.019","limit":"10.000","limitreport-memusage":"value":765704,"limit":52428800,"cachereport":"origin":"mw1344","timestamp":"20190325134322","ttl":2592000,"transientcontent":false););"@context":"https://schema.org","@type":"Article","name":"Geskiedenis van Indiu00eb","url":"https://af.wikipedia.org/wiki/Geskiedenis_van_Indi%C3%AB","sameAs":"http://www.wikidata.org/entity/Q133136","mainEntity":"http://www.wikidata.org/entity/Q133136","author":"@type":"Organization","name":"Contributors to Wikimedia projects","publisher":"@type":"Organization","name":"Wikimedia Foundation, Inc.","logo":"@type":"ImageObject","url":"https://www.wikimedia.org/static/images/wmf-hor-googpub.png","datePublished":"2012-08-24T19:35:04Z","dateModified":"2019-03-25T13:43:23Z"(window.RLQ=window.RLQ||[]).push(function()mw.config.set("wgBackendResponseTime":132,"wgHostname":"mw1325"););

Popular posts from this blog

What does “fit” mean in this sentence? Announcing the arrival of Valued Associate #679: Cesar Manara Planned maintenance scheduled April 17/18, 2019 at 00:00UTC (8:00pm US/Eastern)How does 'jealousy' mean 'suspicion'?What does “not so say” mean?Does “somebody of my caliber” mean the speaker themselves?“accounting for high fasting blood glucose”- help about the meaningWhat does “cloaked by NDA” mean in this context?What does it mean by 'community ownership' in this context?What does “human corroborators” mean in this context?What does “everything but a fire” mean in this context?What does “run” mean here?What does “rabbited” mean/imply in this sentence?

Is it wise to focus on putting odd beats on left when playing double bass drums?What does the tie across other different notes mean?How to improve right hand picking/strumming technique for electric and acoustic guitar?How fast is the BPM should you start to use double bass pedal?Alternative or more advanced methods for counting rhythmsLost direction in practicing drumsIs there any way at all to tell if these measures are 6/4 vs. 3/2?Why is alberti bass so tiring?How does 'meter' differ from 'rhythm' in music?Rhythm question about piano sheet notationWhy is Bach's Cello Suite 1 written in 16th notes

History of India Contents Prehistoric era (until c. 3300 BCE) Bronze Age – "First urbanisation" (c. 3300 – c. 1800 BCE) Climate change, de-urbanisation, and Indo-Aryan migrations (c.1800 – 1500 BCE) Iron Age - Vedic period (c. 1500 – c. 600 BCE) "Second urbanisation" (c. 600 – c. 200 BCE) Classical to early medieval periods (c. 200 BCE – c. 1200 CE) Late medieval period (c. 1200 – 1526 CE) Early modern period (c. 1526–1858 CE) Modern period and independence (after c. 1850 CE) Historiography See also References Further reading External links Navigation menureviewedee[update]The crisisThe Evolution and History of Human Populations in South Asia: Inter-disciplinary Studies in Archaeology, Biological Anthropology, Linguistics and GeneticsThe Ancient Indus: Urbanism, Economy, and Society"Indus River Valley Civilizations"The Ancient Indus: Urbanism, Economy, and Society"India before the British: The Mughal Empire and its Rivals, 1526–1857"Why Europe Grew Rich and Asia Did Not: Global Economic Divergence, 1600–1850Development Centre Studies The World Economy Historical Statistics: Historical StatisticsDeveloping cultures: case studiesEthnic Groups of South Asia and the Pacific: An Encyclopedia: An Encyclopedia"Indian Economy During British Rule""Economic Impact of the British Rule in India | Indian History"The Bone Readers: Science and Politics in Human Origins Research"Out of Africa: new hypotheses and evidence for the dispersal of Homo sapiens along the Indian Ocean rim"10.3109/0301446100363924920334598"Genetic and archaeological perspectives on the initial modern human colonization of southern Asia"2013PNAS..11010699M10.1073/pnas.1306043110369678523754394"Edakkal Caves|Places Around in Wayanad"Protecting megaliths to keep history alive The Hindu daily"Archaeologists rock solid behind Edakkal Cave"The Global Prehistory of Human Migration"Indus Valley 2,000 years older than thought"the original"Stepwells -Cosmology of Subterranean Architecture as seen in Adalaj"A History of Ancient and Early medieval India : from the Stone Age to the 12th century"Stone celts in Harappa"the original"Peoples and languages in pre-islamic Indus valley"the original"The Sindhi language"the originalThe Aryan chromosome"Fluvial landscapes of the Harappan Civilization"2012PNAS..109E1688G10.1073/pnas.1112743109338705422645375"Is River Ghaggar, Saraswati? Geochemical Constraints""An Ancient Civilization, Upended by Climate Change""Huge Ancient Civilization's Collapse Explained"2003GeoRL..30.1425S10.1029/2002GL0168222006QSRv...25.1283M10.1016/j.quascirev.2005.10.0122011QuInt.229..140M10.1016/j.quaint.2009.11.012Climate Change and the Course of Global History: A Rough JourneyA History of Ancient and Early Medieval India: From the Stone Age to the 12th CenturyA History of Ancient and Mediaeval India: From the Stone Age to the 12th CenturyAntennae SwordA History of IndiaA History of IndiaAn Introduction to Hinduism"India: The Late 2nd Millennium and the Reemergence of Urbanism"The Coinage of Ancient IndiaA Sanskrit reader: with vocabulary and notesPedigree: the origins of words from nature"Early Sanskritization. Origins and Development of the Kuru State"10.11588/ejvs.1995.4.823The Sanskrit epics, Part 2The City in South AsiaThe UpanishadsAn Introduction to HinduismReligions of the World, Second Edition: A Comprehensive Encyclopedia of Beliefs and PracticesA History of Ancient and Early Medieval India: From the Stone Age to the 12th CenturyEarly India: From the Origins to AD 1300Republics in ancient Indiapp. 83ff"Magadha Empire""Lumbini Development Trust: Restoring the Lumbini Garden"the originalThe great armies of antiquityarchived"The Achaemenid Persian Empire (550–330 B.C.)""East–West Orientation of Historical Empires"1076-156X"Dinner on the Grand Trunk Road"10.2307/32502263250226"Silappathikaram Tamil Literature"the originalManimekalai – English transliteration of Tamil originalIndian Temple Architecture: Form and Transformation : the Karṇāṭa Drāviḍa Tradition, 7th to 13th CenturiesBuddhist ArchitectureA History of India"The World Economy (GDP) : Historical Statistics by Professor Angus Maddison"The World Economy – Volume 1: A Millennial Perspective and Volume 2: Historical Statistics10.2307/32502140004-36483250214A Comprehensive History of India: Volume 2Between the Empires: Society in India, 300 to 400Emergence of Viṣṇu and Śiva Images in India: Numismatic and Sculptural Evidence"Parthian Pair of Earrings"the originalThe Medical Times and Gazette, Volume 1Greatest emporium in the worldThe Cambridge History of Ancient China: From the Origins of Civilization to 221 BCBuddhist Records of the Western WorldArchaeology in Soviet Central AsiaThe Grandeur of Gandhara: The Ancient Buddhist Civilization of the Swat, Peshawar, Kabul and Indus ValleysIndian Sculpture: Circa 500 B.C.-A.D. 700"The History of Pakistan: The Kushans"Gupta Dynasty – MSN Encartathe original"India – Historical Setting – The Classical Age – Gupta and Harsha""Gupta Dynasty, Golden Age Of India"the original"The Age of the Guptas and After"the originalNumber Theory and Its History"Gupta dynasty (Indian dynasty)""Gupta dynasty: empire in 4th century"the original"The Story of India – Photo Gallery"The ASI say499315420"Pallava script"p. 145"CNG: eAuction 329. INDIA, Post-Gupta (Ganges Valley). Vardhanas of Thanesar and Kanauj. Harshavardhana. Circa AD 606–647. AR Drachm (13mm, 2.28 g, 1h)""Harsha""Sthanvishvara (historical region, India)""Harsha (Indian emperor)"Shyama Kumar Chattopadhyaya (2000) The Philosophy of Sankar's Advaita VedantaShankara's IntroductionShankara's Introduction19373677Shankara's IntroductionIs The Buddhist 'No-Self' Doctrine Compatible With Pursuing Nirvana?The Seven Spiritual Laws Of YogaIndia: The Ancient Past. A History of the Indian-Subcontinent from 7000 BC to AD 1200The Kashmir Series: Glimpses of Kashmiri Culture – Vivekananda Kendra, Kanyakumari (p. 57).Al-Hind: Early Medieval India and the Expansion of Islam, 7th–11th CenturiesHistory of GopāchalaLand of Two Rivers: A History of Bengal from the Mahabharata to MujibEuropean Trade and Colonial ConquestA History of IndiaA Comprehensive History Of Ancient India (3 Vol. Set)"The Last Years of Cholas: The decline and fall of a dynasty"the originalFascinating Hindutva: Saffron Politics and Dalit MobilisationGazetteer of the province of OudhAl- Hind: The slave kings and the Islamic conquest. 2"Shahi Family"The Cambridge history of Islam"Ameer Nasir-ood-deen Subooktugeen"Gazetteer of the Attock District, 1930, Part 1Land of seven rivers: History of India's GeographyTemple Desecration and Indo-Muslim StatesIslam in South Asia: A Short HistoryBeyond Orientalism: The Work of Wilhelm Halbfass and Its Impact on Indian and Cross-cultural StudiesThe Making of Terrorism in Pakistan: Historical and Social Roots of ExtremismOrnament in Indian ArchitectureA historical review of Hindu India: 300 B.C. to 1200 A.D."Indian States and Union Territories"Islam in South Asia: A Short HistoryA Brief History of the Indian PeoplesThe Modern ReviewDelhi Sultanate"Battuta's Travels: Delhi, capital of Muslim India"the original"Timur – conquest of India"the originalIndia HandbookBhaktiThe Four Denomination of Hinduism10.1007/s11407-008-9049-925691067"Vijayanagara Research Project::Elephant Stables"10.2307/26465262646526Historical Dictionary of the TamilsBihar General Knowledge DigestMapping Bihar: From Medieval to Modern TimesPopular Literature and Pre-modern Societies in South AsiaA manual of the Kistna district in the presidency of MadrasAncient Indian History and CivilizationFragmented Memories: Struggling to be Tai-Ahom in India"The Islamic World to 1600: Rise of the Great Islamic Empires (The Mughal Empire)"the originalDynasties: A Global History of Power, 1300–1800, p. 105"Whose fort is it anyway"10.1111/0020-8833.000532600793Development Centre Studies The World Economy Historical Statistics: Historical Statistics"India's Deindustrialization in the 18th and 19th Centuries"The Mughal Empire, p. 190"The Long Globalization and Textile Producers in India"The Mughal World: Life in India's Last Golden AgeAurangzeb: The Life and Legacy of India's Most Controversial KingIn the Shadow of the Taj: A Portrait of Agra"Iran in the Age of the Raj"p. 8610.2307/20539802053980Delhi, the Capital of IndiaAn Advanced History of Modern India"Journal of the Tanjore Maharaja Serfoji's Sarasvati Mahal Library"The Rediscovery of India: A New SubcontinentIslamic Renaissance In South Asia (1707–1867) : The Role Of Shah Waliallah & His SuccessorsAn Advanced History of Modern IndiaThe Great Maratha Mahadaji Scindia"Full text of "Selections from the papers of Lord Metcalfe; late governor-general of India, governor of Jamaica, and governor-general of Canada""The Discovery Of IndiaThe Sacred City of the Hindus: An Account of Benares in Ancient and Modern TimesResurrecting Banaras: Urban Space, Architecture and Religious BoundariesFaith & Philosophy of Sikhism"Missiles mainstay of Pak's N-arsenal"History Modern India By S.N. Sen"Sirajuddaula"ArchivedLongman History & Civics (Dual Government in Bengal)Madhya Pradesh National Means-Cum-Merit Scholarship Exam (Warren Hasting's system of Dual Government)A Military History of Britain: from 1775 to the PresentIndian Cultural Heritage Perspective For TourismHindu Rulers, Muslim Subjects: Islam, Rights, and the History of KashmirIndian HistoryAn Atlas and Survey of South Asian HistoryAn Historical Account of the British Trade Over the Caspian SeaIndian Merchants and Eurasian Trade, 1600–1750The Indian diaspora in Central Asia and its trade, 1550–1900From Constantinople to the home of Omar Khayyam: travels in Transcaucasia and northern Persia for historic and literary researchA journey from Bengal to England: through the northern part of India, Kashmire, Afghanistan, and Persia, and into Russia, by the Caspian-SeaA Second Journey through Persia, Armenia, and Asia Minor, to Constantinople, between the Years 1810 and 1816Reports from the consuls of the United States, 1887Portugal and its Empire, 1250–1800 (Collected Essays in Memory of Glenn J. Ames).: Portuguese Studies Review, Vol. 17, No. 1The Dutch Power in Kerala, 1729–1758http://mod.nic.inArchivedDossier Goa – A Recusa do Sacrifício InútilAn Imperial Crisis in British India: The Manipur Uprising of 1891The Truth of Babri Mosque"Kolkata (Calcutta) : History"the original"Robert Clive, Baron Clive, 'Clive of India', 1725–1774""The Transformation from a Pre-Colonial to a Colonial Order: The Case of India"10.2307/25955872595587A versatile geniusArchived10.1109/MWSYM.1997.602854"Rabindranath Tagore on Education"the original"Essay on 'Derozio and the Young Bengal Movement'"Poverty and Famines: An Essay on Entitlement and Deprivation"Plague"the originalPopulation Growth and Land Use"Reintegrating India with the World Economy""Census Of India 1931"A history of modern India, 1480–1950"'India's well-timed diversification of army helped democracy' | Business Standard News"Bal Gangadhar Tilak: Struggle for Swaraj"Participants from the Indian subcontinent in the First World War""Commonwealth War Graves Commission Annual Report 2007–2008 Online"the original1462689197110.1017/s0010417500016534178920Eurocentrism: a marxian critical realist critique"Ranjit Guha, "On Some Aspects of Historiography of Colonial India""10.2307/2168385216838510.7202/016593ar"Harvard scholar says the idea of India dates to a much earlier time than the British or the Mughals""In The Footsteps of Pilgrims""India's spiritual landscape: The heavens and the earth""India: A Sacred Geography by Diana L Eck – review"Modern India: The Origins of an Asian Democracy10.2307/21694222169422964322464"The Indian Subcontinent and 'Out of Africa 1'"254043308Encyclopedia of World ReligionsThe Evolution and History of Human Populations in South Asia: Inter-disciplinary Studies in Archaeology, Biological Anthropology, Linguistics and Genetics"The Early Paleolithic of the Indian Subcontinent: Hominin Colonization, Dispersals and Occupation History"Ancient Indian History and CivilizationAncient Indian Social History: Some Interpretationsthe originalIndia Before EuropeA Concise History of Modern India"The beginning of the historical period, c. 500–150 BCE"full textA History of Indiathe originalexcerpt and text searchexcerptexcerptAn Economic History of India: From Pre-Colonial Times to 1991excerpt and text searchexcerpt and text searchIndia as known to the ancient world10.1111/j.1468-0289.1985.tb00391.x2597191onlineThe History of India, as told by its own historians. The Muhammadan Periodonline editionHans William Brown research collection on 19th-century missionary work in India, 1882–1932, Ms. Coll. 1033, Kislak Center for Special Collections, Rare Books and Manuscripts, University of Pennsylvaniaee